Florrie-ouers wys hul gee om

Jonathan Tyler het ook ingespring om te help. Foto's: Verskaf

 

Ouers, onderwysers en gemeenskapslede het onlangs aan Laerskool Florida se mooimaakdag deelgeneem.

Elkeen het 180 minute van hul tyd gegee om ‘n 180°-verskil te maak deur die skoolterrein en -geboue mooi te maak en op te knap.

Tanya en Wilma Marx kon nie wag om te begin help nie.

“Baie dankie aan elkeen wat ‘n groot bydrae gelewer het om iets te doen wat ons skool net mooier en mooier laat lyk. Dankie vir elkeen se positiewe houding, ons waardeer almal se hulp opreg. Ons sien uit na ons volgende mooimaakdag,” het Renier van Eyssen, die skoolhoof gesê.

Deon Joubert het ook van sy tyd gegee.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: