Vyf stelle tweelinge by Kruiner Klitsies verwelkom

Die Klitsie-onderwysers sien behoorlik dubbel! Agter: Casey en Chloé Hancke. Voor: Keandré en Leander Holland. foto's: Adéle Bloem

 

Die Kruiner Klitsies se onderwysers het nie een nie, nie twee nie, maar vyf stelle tweelinge verwelkom!

Die Klitsie-onderwysers sien behoorlik dubbel! Agter: Ruan en Juan Hepburn. Middel: Sue-Mari en Alicia Steyn. Voor: Kaylen en Jean Olivier.

Hulle is:

– Ruan en Juan Hepburn

– Sue-Mari en Alicia Steyn

– Kaylen en Jean Olivier

– Casey en Chloé Hancke

– Keandré en Leander Holland

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Nuwe klere vir Kruiner Klitsies

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends: