Hulle neem die leisels in 2018

Laerskool Roodekrans se hoofleiers is: Jordan Binneman, Bianca Marx, Olivia Strydom (hoofdogter), Lehan Kruger (hoofseun), Gerhard Jooste en Janu Pienaar. Foto: Verskaf

 

Laerskool Roodekrans het onlangs hul hoofleiers vir 2018 aangekondig.

Die ses leerders wat die leisels gaan oorneem is:

• Olivia Strydom (hoofdogter)

• Jordan Binneman (onderhoofdogter)

• Bianca Marx (onderhoofdogter)

• Lehan Kruger (hoofseun)

• Gerhard Jooste (onderhoofseun)

• Janu Pienaar (onderhoofseun)

Theolene Pienaar, die skool se skakelbeampte het gesê, “Baie geluk aan hierdie leerders, ons glo julle sal die nuwe uitdagings en verantwoordelikhede kan hanteer.”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Nuwe sporthoof by Laerskool Helderkruin verwelkom

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: