Kruiners kondig hoofleiers aan

Die hoofleiers is: Shané Swanepoel, Teneal Grundling, Larissa Klopper (hoofdogter),Chris Schutte (skoolhoof), Lafras Beukes (hoofseun), Ruan Nel en Carl Whitehead. Foto: Verskaf

 

Laerskool Helderkruin het hul hoofleiers vir 2018 tydens ‘n spoggerige leierinhuldigingsfunksie aangekondig.

Hulle is:

• Shané Swanepoel (onderhoofdogter)

• Teneal Grundling (onderhoofdogter)

• Larissa Klopper (hoofdogter)

• Ruan Nel (onderhoofseun)

• Carl Whitehead (onderhoofseun)

• Lafras Beukes (hoofseun)

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kruiners se Voortrekkers kamp uit