2018 se hoofleiers aangewys

Riaan de Jager (Voorsitter) en Kayla Watson (Onder-voorsiter). Foto's: Adéle Bloem

 

Hoërskool Bastion se 2018-hoofleiers is tydens ‘n inhuldigingsfunksie by die NG Kerk Culembeeck aangewys.

(WEB) Agter: Claude Pitout (Voorsitter van Akademie), Zian McKittrick (Voorsitter van Kultuur), Riaan de Jager (Voorsitter) en Juandré Combrink (Voorsitter van Sport). Voor: Me L Jonker (Leiervoog), Janika Nel (Voorsitter van Akademie), Carmen Jacobs (Voorsitter van Kultuur), Kayla Watson (Ondervoorsitter) en Franzelle Mertz (Voorsitter van Sport). Foto: Adéle Bloem

Riaan de Jager en Kayla Watson is onderskeidelik as die voorsitter en ondervoorsitter aangewys. Die name van die voorsitters vir akademie, kultuur en sport is ook aangekondig, en hulle is:

• Akademie – Claude Pitout en Janika Nel

• Kultuur – Zian McKittrick en Carmen Jacobs

• Sport – Juandré Combrink en Franzelle Mertz

Die hoof en personeel het die leerders geluk gewens en sterkte toegewens vir die jaar wat voorlê.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at [email protected] (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Roodies se nuwe hoofleiers