Havies demonstreer liefde vir lees

Laerskool Dr Havinga-leerders spog met hul pragtige plakkate. Foto's: Verskaf

Die leerders van Laerskool Dr Havinga het hul liefde vir lees tydens die Read to Lead-veldtog van die Minister van Onderwys gedemonstreer.

Die optog was groot pret.

Die veldtog is met ‘n leesoptog gevier, en elke Havie kon ‘n plakkaat maak en aan die optog deelneem.“Elke leerder het ‘n plakkaat met ‘n oulike sêding oor lees daarop gedra. Die leerders het dit self ontwerp,” het ‘n trotse Lizelle Kies, ‘n onderwyser by die skool gesê.

Hierdie Havie-leerder wys dat dit ‘cool’ is om te lees.

Sy het bygevoeg dat daar nog twee pretaktiwiteite vir die leerders beplan word, wat oor die volgende twee weke sal plaasvind.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at [email protected] (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Florrie-leerders met pretdag bederf