Krieketspelers in distrikspan

Henrico Schoeman, Wiehan Snyman, Rujaun Scheepers en Brendon Smith is in die Gauteng-distrikskrieketspan opgeneem. Foto: Adéle Bloem

Vier van Hoërskool Florida se krieketspelers is in die Gauteng-distrikspan (Johannesburg-Wes) opgeneem.

Hulle is Henrico Schoeman, Wiehan Snyman, Rujaun Scheepers en Brendon Smith. Dié seuns sal van 29 September tot 1 Oktober aan die Gauteng-toernooi deelneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Tennissterre skitter