Goud vir Florries se netbalster

Claudia Aggenbacht was deel van die Suid-Afrikaanse o.17-netbalspan. Foto: Adéle Bloem

Hoërskool Florida spog met ‘n netbalster van formaat in hul midde.

Claudia Aggenbacht, ‘n Graad 10-leerder by die skool, het die Suid-Afrikaanse o.17-netbalspan tydens die onlangse Afrika-spele verteenwoordig. Hierdie span het vanaf 29 Augustus tot 3 September in Lesotho deelgeneem, en al hul wedstryde gewen.

Met hierdie prestasie het hulle ‘n gouemedalje verwerf, en is die span as die Afrika-kampioene aangewys.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at [email protected] (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Goud vir Bastion se hokkie-bokkies