Roodie-langasems in D12-span

Agter: Annika Ferreira, Timeke Prinsloo en Kayleigh Wilson. Voor: Cherike Spies en Amoré Kruger.

Laerskool Roodekrans spog met 24 atlete wat in die D12-landloopspan opgeneem is.

Dié atlete het die afgelope Vrydag (25 Augustus) aan die D12-kampioenskappe, wat by Weltevreden Park Primary plaasgevind het, deelgeneem.

Natalie Conradie, Kayleigh Pienaar, Lara Erasmus en Mia Botha. Foto’s: Verskaf

Die span het uit die volgende atlete bestaan:

• Ruwan Smith, Tristan Helmand, Rhenzo Retief, Kaleigh Pienaar, Mia Botha, Lara Erasmus, Natalie Conradie, Teégan Smith, Cherike Spies, Amoré Kruger, Kayleigh Wilson, Timeke Prinsloo, Annika Ferreira, Waldo Coetzee, Jessy Bekker, Karli Nicklbauser, Leonie Zopick, Quintus Potgieter, Chanté Prinsloo, Wilhelm van Vuuren, McKayla Steyn, Arno Cilliers, Marizanne Jonker en Leandri Quinn.

Agter: Chanté Prinsloo, Wilmien van Vuuren en McKayla Steyn. Voor: Quintus Potgieter.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Langasems warm op vir liga