Langasems warm op vir liga

Agter: Denver Kaundule en Ian Havinga. Voor: JP van Niekerk en Darren Jacobs. Fotos: Adéle Bloem

Hoërskool Florida se langasems het baie goeie prestasies tydens die seisoen se eerse landloopbyeenkoms behaal.

Die byeenkoms is by Laerskool Roodekrans aangebied en die atlete het dit as opwarming vir die liga gebruik.

Agter: Danielle van der Linde en Alicia Venter. Voor: Linmari Kruger, Mia Groenewald en Shernéne Bosch.

In die eenkilometer-wedloop het Ndivho Mufandilaniio met ‘n tyd van 3:43 ‘n eerste plek, en Tshiamiso Moncho met ‘n tyd van 3:50 ‘n tweede plek behaal. Die seunspan en die meisiespan het hul onderskeie wedlope gewen.

Agter: Ndivho Mufandilaniio en Morné van Jaarsveld. Voor: Leighton Taylor en Tshiamiso Moncho. Fotos: Adéle Bloem

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Roodie-langasems in D12-span