Florrie-fees sluit op hoogtepunt af

Eliza Sandenbergh.

Hoërskool Florida se jaarlikse Florrie-fees het op ‘n hoogtepunt afgesluit.

Die feestelikhede het verlede Saterdag die skoolterrein laat lewe. Daar was verskeie soorte vermaak, rugby- en netbalwedstryde, en eetgoed te kies en te keur.

Eliza Sandenbergh.

Die dag is met ‘n prettige ‘Donkie Derby’ vir die volwassenes in die skoolsaal afgesluit. Deelnemers het ten aanskoue en tot groot vermaak van die toeskouers probeer om die wenstreep eerste met hul ‘donkies’ oor te steek.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Roelien Vorster

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Florrie-fietsryers sluit liga af