Florrie-skuts ryg medaljes in

Daniël Klopper en Jean Kilian. Foto: Adéle Bloem

Twee van Hoërskool Florida se Graad 11-leerders het die medaljes tydens die Suid-Afrikaanse Skoleskutters Unie (Sanssu) se Nasionale Junior Olimpiese Kampioenskappe ingepalm.

Die kampioenskappe is by die Olympic Training Centre in Colorado Springs, Colorado, VSA gehou.

Daniël Klopper het een goue- en twee bronsmedaljes verower, terwyl Jean Kilian twee silwermedaljes ingepalm het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Florrie-skuts is goud werd