Florries verwelkom drie nuwe onnies

Landru Ehlers, Hanri Janse van Rensburg en Danré van der Spuy. Foto: Adéle Bloem

Hoërskool Florida het die derde kwartaal van die skooljaar met drie nuwe personeellede afgeskop.

Landru Ehlers, Hanri Janse van Rensburg en Danré van der Spuy is die drie nuwe onderwysers by die skool.

Landru bied Toerisme vir die Graad 10-leerders aan, Hanri gee Lewensoriëntering vir Graad 8–12’s en Danré gee Bedryfsekonomie vir die Graad 11-leerders.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Florries se eie Springbok