Roodie-redenaars skitter

Van links: Lechanté Coetzee en Jessy Bekker. Foto's: Adéle Bloem

Drie leerders van Laerskool Roodekrans het aan die halfeindrondte van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging-redenaarskompetisie deelgeneem.

Jessy Bekker (Graad 5), Lechanté Coetzee (Graad 5) en Jenna Cronjé (Graad 3) het hul beste gegee tydens die kompetisie wat by Hoërskool Linden plaasgevind het.

Jenna het die rondte op ‘n hoë noot afgesluit toe sy onder die Top 10 in haar graad geëindig het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
National Cheesecake Day