Roodies spog met bobaas-spellers

(WEB) Van links: Marko Cronjé, Leandri Engelbrecht en Dejané Sutil is deur na die ATKV Spelathon se Gauteng-finaal. Foto: Adéle Bloem

Drie van Laerskool Roodekrans se leerders het na die Gauteng-finaal van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging se Spelathon deurgedring.

Dié drie is onder dié wat uit die 300 leerders gekies is wat aan die streeksfinale deelgeneem het en nou die provinsiale finaal bereik het.

Laerskool Roodekrans sal vir die sesde agtereenvolgende jaar die gasheerskool vir die finale rondte wees wat op 13 September plaasvind.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Roodie-redenaars skitter