Roodie-leerders ken van spel

Chloë Vine. Foto's: Verskaf

Vyf van Hoërskool Roodepoort se leerders het na die tweede rondte van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se nasionale spelathon deurgedring.Die eerste rondte het in Mei plaasgevind en die volgende leerders het deurgedring na die provinsiale finale wat in September plaasvind:

• Talita Smit gaan in die Afrikaans Huistaal-afdeling vir Graad 10-leerders deelneem

• Chloë Vine en Monique Klinghardt gaan in die Afrikaans Addisionele Taal-afdeling vir Graad 9-leerders deelneem

Chloë Vine. Foto’s: Verskaf

• Caleb Daniels en Jené Nortman gaan in die Afrikaans Addisionele Taal-afdeling vir Graad 10-leerders deelneem.

“Ons is baie trots op hierdie leerders en wens hulle alle voorspoed toe,” het Sandrie van Graan, die skool se skakelbeampte gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Roaring blaze leaves residents worried