Roodie-rugbyster op pad Londen toe

Nico Posthumus van Hoërskool Roodepoort gaan later vanjaar in Londen toer. Foto: Verskaf

Nico Poshumus, ‘n leerder by Hoërskool Roodepoort is op pad Londen toe om sy rugbyvernuf te toon te stel.

Hy het aan die Best of the West rugby- en hokkietoernooi deelgeneem wat die afgelope skoolvakansie by Krugersdorp High School plaasgevind het. Daartydens is Nico tot die Best of the West o.19-rugbyspan verkies wat in Oktober in Londen gaan toer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ready for the challenge