Goud vir Florrie-dansers

Teneal Brits, Chaldene Viljoen en Chané Viljoen het saam 'n gouemedalje verower. Foto: Adéle Bloem

Drie leerders van Hoërskool Florida het aan die Euro- en Nova-danskompetisies deelgeneem, en goeie resultate behaal.

Chané en Chaldene Viljoen het ‘n silwermedalje vir hul duet ontvang, asook ‘n spesiale toekenning vir die ontwerp en kostuums. Chané het boonop ‘n silwermedalje vir haar solo-item verower.

Teneal Brits het saam met Chané en Chaldene aan ‘n groepitem deelgeneem, waarvoor hulle ‘n gouemedalje verower het.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Adéle Bloem
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Drie silwer medaljes vir Florrie-danser